Vergoeding: Wat is regverdig en billik in die konteks van grondhervorming?
Die grond-debat is tans baie warm in Suid-Afrika en in wese gaan dit oor die kwessie van vergoeding – behoort huidige grondeienaars enigsins vergoed te word wanneer hulle grond vir grondhervormingsdoeleindes geteiken word, en indien wel, wat is regverdig en billik?
Read More