The WRSA office is back and re-energized after a refreshing holiday break!
May this year bring all of us new happiness, new goals, and new achievements. Your support is invaluable to us. We look forward to continuing to serve your interests. You are always welcome to contact us with any questions, concerns, inquiries, or requests for further information.
📞 012 335 6994
📧 info@wrsa.co.za
Warm regards,
WRSA
///////////////
Beste WRSA lede,
Welkom 2024!
Na ‘n welverdiende rustyd is die WRSA kantoor personeel weer almal op hul poste en vol nuwe energie vir 2024!
Mag hierdie nuwe jaar vir elkeen nuwe geluk, nuwe doelwitte en nuwe suksesse inhou. U getroue ondersteuning het onskatbare waarde en ons dra u beste belange op die hart. U is aaltyd meer as welkom om met ons in verbinding te tree rakende enige vrae, bekommernisse, navrae of versoeke vir meer inligting.
📞 012 335 6994
📧 info@wrsa.co.za
Beste wense,
WRSA